Na deeglike navorsing en nagte oor watter leerprogram aan ons kinders se behoeftes sal voldoen en hulle sal help om hul volle potensiaal te bereik, het ons gesin vier jaar gelede besluit op tuisonderrig. Ons bly op ’n afgeleë plaas, ver van dorpe en skole en ons dogtertjie is met ADHD gediagnoseer. Ons wou graag “skool” […]