Ons gesin se besluit om Impaq Tuisonderrig te kies was nie een wat sommer ligweg geneem is nie. In 2018 het ons ’n insident by ’n dagsorg beleef wat groot skeidingsangs en angsaanvalle by my 2-jarige kind veroorsaak het. Dit was vir ons jong gesin ‘n omkeerpunt in ons lewe. Ons het toe reeds geweet dat tuisonderrig […]